Wow, baie dankie Mari vir jou professional diens, ek is baie tevrede met die behandelings wat ek gekry het, definitief die moeite werd. My vel lyk baie beter en moet nie eers praat van al die spiere in my rug en bene nou kan ek darem weer lekker gaan draf sonder daardie seer in my na n hardloop session. Ek Beveel dit vir enige hardloper of staper aan dis absoluut die moeite werd. Baie dankie
